Wel, ek glo nie daar is enige Afrikaans mense hier nie, maar ek het gedink ek sal maar probeer. As jy Nederlands is behoort ons mekaar te kan verstaan, so almal kan hierna toe kom en kak praat XD my Afrikaans spelling is rerig erg, so verskoon my asseblief o_O
Ek het vir 'n oomblik gedink ek sal bietjie Nederlands probeer skryf, maar nee, ek sal eerder nie my naam deur die modder sleep nie.




Married to: my imagination

Reply With Quote











Bookmarks